LettersOpinion

Waar is die verkeerspolisie?

Maar daar is weekliks ongelukke op die hoek omdat mense oor rooi ligte ry en U-draaie maak.

 

Oos-inwoner skryf:

Raadslid Jacqui Uys voel dat padgebruikers die wet moet nakom.

Rakende die skrywe van Jacqui, ek bly al 4 jaar agter Grove winkel sentrum en ek het nog nooit verkeerspolisie eers gesien op hoek van Simon Vermooten en Farmweg (dit is op die hoek van waar sy op die foto staan.)

Maar daar is weekliks ongelukke op die hoek omdat mense oor rooi ligte ry en U-draaie maak.

Die polisie kon al lankal mense daar gevang het of ’n robot rooi lig kamera opgesit het.

Die ander probleem is al die bedelaars (wat dwelms op straat gebruik) wat ook probleme skep vir motoriste want hulle probeer jou aandag kry terwyl jy op die verkeer moet let.

Waarom bly hierdie verslaafdes onverhinderd by die robotte motoriste lastig val?

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button