EntertainmentLifestyle

NASIONALE NUUS: Gunstelingfees weer ‘n Fiesta finalis

Innibos is in Desember aangewys as een van die vyf finaliste om die toekenning as gewildste fees van 2015 te ontvang.

Dié toekenning word op openbare mening gegrond en ondersteuners kan vir hulle gunstelingfees op die webwerf www.kyknetfiestas.co.za stem, berig die Laevelder.

Anders as in die verlede, mag elke persoon vanjaar slegs een keer stem, wat die uitslag van die peiling baie meer regverdig maak as vorige jare toe onbeperkte stemme per persoon toegelaat is.

Lees meer op ons susterspublikasie, Laevelder.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ nabreakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button