Zwartkop blink uit

Twee dogters is opgeneem in Noord-Gauteng se hokkiespanne en drie dogters spog met Gauteng-kleure in netbal.

Hoërskool Zwartkop spog met verskeie leerlinge wat die komende skoolvakansie op nasionale vlak die provinsie in verskeie opsigte gaan verteenwoordig.

Twee dogters is opgeneem in Noord-Gauteng se hokkiespanne en drie dogters spog met Gauteng-kleure in netbal.

Twee van die skool se musikante is opgeneem in die SA Nasionale Jeug Orkes wat wye blootstelling kry deur verskeie optredes.

Daarbenewens, gaan twee junior redenaars die land eersdaags in ’n landwye kompetisie aan die brand praat.

Hierdie leerlinge doen goeie ondervinding op om in provinsiale spanne deel te neem.

Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.

For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:

Rekord East

Rekord North

Rekord Centurion

Rekord Moot

For more news and interesting articles, like Rekord onFacebook, follow us on Twitter or Instagram.

  • We have exciting news! We’re offering a free alert to help you always be in the loop. Send an email with the word ‘Subscribe’ to breakingnews@rekord.co.za to receive your free daily breaking news update.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button