Laerskool Pierneef se uitblinker
Joané Gerber, ’n Laerskool Pierneef-leerder, is die naweek as die Primary Youth Inter-provincial-atletiekkampioenskappe se verspring o.13-kampioen aangewys. Die kampioenskappe is in Durban Kingsmead-stadion gehou. Gerber se prestasie in Durban was die kroon op ’n uitblinkjaar waarin sy ook vroeër as Tshwane-Noord, Gauteng-skole-kampioen en daarna ook tweede in die SA Skole-kampioenskap was. Het jy dalk meer …
Joané Gerber, ’n Laerskool Pierneef-leerder, is die naweek as die Primary Youth Inter-provincial-atletiekkampioenskappe se verspring o.13-kampioen aangewys.
Die kampioenskappe is in Durban Kingsmead-stadion gehou.
Gerber se prestasie in Durban was die kroon op ’n uitblinkjaar waarin sy ook vroeër as Tshwane-Noord, Gauteng-skole-kampioen en daarna ook tweede in die SA Skole-kampioenskap was.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
