Skaakprestasie

Jean-Marie Pelser van Laerskool Wierdapark, is genooi na dié top toernooi om teen ander 0.12-meisies mee te ding.

Die SA Junior Skaak geslote kampioenskappe vind gedurende die Aprilvakansie plaas waartydens kinders teen mekaar uitspeel om in aanmerking te kom vir SA-kleure.

Net genooides kan daaraan deelneem.

Jean-Marie Pelser van Laerskool Wierdapark, is genooi na dié top toernooi om teen ander 0.12-meisies mee te ding.

Die geleentheid het van 5-11 April in Benoni plaasgevind.

Thiana Prinsloo is ook genooi, maar kon die geleentheid ongelukkig nie bywoon nie.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button