Laerskool Voorpos SA Kampioenskappe 2018
JM Maritz van Laerskool Voorpos is as die Suid-Afrikaanse kampioen in die 1 200m seuns o.10 die afgelope naweek te Paarl met die Suid-Afrikaanse laerskole-atletiekkampioenskap aangewys. Sy wentyd was 3.47s.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!