Hier is Laerskool Bakenkop se 2020-hoofleiers
Laerskool Bakenkop het onlangs hul hoofleiers vir 2020 gekies.
Laerskool Bakenkop het onlangs hul hoofleiers vir 2020 gekies. Veels geluk aan Handré Coetzee (onderhoofseun), Juangerhard Engelbrecht (hoofseun), Monica Swart (hoofmeisie) en Liné Liebenberg (onderhoofmeisie).
Altesaam 34 leiers het die skool se leierkamp bygewoon.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 072 435 7717.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
