Hoërskool Zwartkop is besonders trots op die 2023 Zwarrie-matrieks met hulle puik uitlsae
So word harde werk en toewyding met prestasie beloon

Baie geluk ook aan elke Zwarrie-onderwyser wat bemoeienis met die Zwarries maak.
Hoërskool Zwartkop wens elke matriekleerder ‘n voorspoedige en blink toekoms toe.
Mag die spore wat julle in Zwarrie-land agterlaat, julle vooruitloop en voorspoed bring.
Website: https://zwarries.co.za/ Contact number: 012 654 8041
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
