ATKV Jaarvergadering
Hiermee word alle ATKV-lede uitgenooi na die Algemene Jaarvergadering.
Dit sal plaasvind op Donderdag 3 Maart om 18:00 in die Boekenhout Boekwinkel en galery.
Dit is geleë in die Sandsteen gebou op die hoek van Fourie- en Robertsonstraat (by Marie se Blommewinkel).
Alle ingeskrewe ATKV-lede is welkom om die vergadering by te woon.
Skakel gerus die sekretaresse Erna Taljaard by 083 682 0002 vir meer inligting rakende die jaarvergadering en jaar se aktiwiteite.