Bethal Bears gaan kragte teen Ermelo meet

Die plaaslike krieketspan van Bethal gaan teen die Krieketklub van Ermelo speel.

Dit vind by die Lilian Ngoyi stadium op Secunda plaas.

Back to top button