Bethal bergaafplaas gemeenskapsprojek
Saterdag, 1 April om 08:45vm kom lede van die Bethal gemeenskap bymekaar by die hoofingang van Hoerskool Hoogenhout om die begrafplaas bietjie op te knap.
Almal is welkom om te kom deelneem aan die skoonmaak aksie.