Cathy Viljoen vermaak gesinne op Bethal
Die Vrouevereniging van die Evangelies-Gereformeerde Kerk, Bethal nooi u hartlik uit na ’n gesinstee op 26 Augustus waar Cathy Viljoen die gehoor met sang sal vermaak.
Dit vindom 10vm by die kerkterrein in Blesbokstraat 37 plaas.
Vir enige navrae, skakel me. Annalie Keyser by 076 681 4589 of 017 647 1360.
Kaartjies is R100 per volwassene en R50 per laerskoolleerder.