Dereck Jackson gaan oor dissipline praat
BETHAL – Dereck Jackson gaan Jim van Tonderskool besoek en oor dissipline te praat.
Onderwysers van alle skole sal om 3nm toegespreek word en die hooftema is “Dissipline in die klaskamer”.
Ouers sal dan die aand om 6nm toegespreek word.
Jim van Tonderskool nooi alle onderwysers en ouers op die dorp om dit by te woon.
Toegang is gratis.
Vir meer inligting, skakel me. Madeleine Ehlers (Hoof) by 072 455 7618 of by 017 647 5987