Die Campbells kom kuier
SECUNDA – Die Campbells sal Vrydag, 30 Oktober by die Rondekerk in Goddefroystraat optree.
Die Campbells se nuutste dubbel CD:
Homegrown Country, is nou landswyd beskikbaar.
2 CD’s en 32 treffers van nuwe en ou country musiek.
Kaartjies sal by die deur beskikbaar wees en daar sal vetkoek en koeldrank te koop wees.
Kom geniet ’n lekker kuier saam aand by die Rondekerk om 6.30pm.
Vir meer inligting kontak 017 631 3470