Die klaagliedere van Ds. Tienie Benade
Op 30 Oktober bied die Hervormde gemeente Ermelo, Die Klaagliedere van Ds. Tienie Benade in die EHS Ouditorium aan.
Kaartjies kos R100 en kan by die kerkkantoor (017-811-2614) of by Highveld Office Supplies (017-811-2615) in Kerkstraat gekoop word.
Maak nie saak waar jy jou kaartjie koop nie, JY MOET JOU SITPLEK GAAN BESPREEK BY HIGHVELD OFFICE SUPPLIES. (Dit kan ongelukkig nie telefonies gebeur nie).