Ermelo Rolbalklub hou algemene jaarvergadering
Ermelo Rolbalklub se algemene jaarvergadering vind op 3 Junie om 18:00 in die rolbalsaal plaas.
‘n Vriendelike versoek word gerig aan alle lede om die vergadering by te woon.
Vir meer inligting, skakel Dawid Swanepoel by 083 284 7046.