Fernandi bied modeparade aan
Die dogterskoshuis, Fernandi, bied op Maandag, 24 Augustus hul jaarlikse modeparade aan.
Die funksie begin om 6.30nm in die skool se saal.
Kaartjies kos R35 per person en verversings is te koop.
Kaartjies kan by die skool gekoop word of by enige koshuisdogter.
Skakel me. Elza Storm, koshuismoeder by 082 554 7797.