Geloftefees: Holland Feesterrein
Die Holland Geloftefees vind 16 Desember op die feesterrein plaas.
Die diens sal gelei word deur ds. Roelf Smit van die AP Kerk, Ermelo en prof. Erik Holm sal die feesrede voer.
Vir meer inligting besoek die Holland Geloftefees se facebookblad.