Geloftefees – Nuwe Lewe Gemeente
Die Nuwe lewe gemeente nooi almal uit om Woendag 16 Desember die gelofte diens om 09:00 in die MOTH-saal, Jan van Riebeeckstraat Ermelo by te woon.
Parkering – onderdak agter Checkers
Vir meer inligting skakel pastoor Grobler by 083 701 4041.