Geloftefeesdiens – Carolina
’n Geloftefeesdiens vind 16 Desember om 10:00 in Carolina Akademie skoolsaal plaas.
Gratis tee en koffie sal na die diens bedien word.
Feesgangers moet asb die van hoofingang na die skool gebruik maak.
Vir meer inligting skakel Jacques van der Walt by 071 266 9089.