Hofmeyr kom kuier

Armand Hofmeyr beskryf homself as laf, vol energie, lief vir die lewe en ’n goeie vriend.

“Eintlik is ek baie sensitief.”

Lesers het die geleentheid om dié kant van hom te sien.

Hy tree op Saterdag, 5 Maart om 7.30nm by die Marné Gastehuis (Die Gat) op.

Toegang is gratis.

Back to top button