Hoogies bied matriekafskeid aan
BETHAL – Pieter Koen, die gewilde Afrikaanse sanger, gaan tydens Hoërskool Hoogenhout se matriekafskeid optree.
Dit vind op Donderdag, 20 Augustus by die skool plaas.
Kaartjies kos R30.
Maak seker jy mis nie dié funksie van die jaar nie.