Kerssang met tenoor

Die Hervormde Kerk Ermelo se jaarlikse Kerssangdiens vind eerskomende Sondag (13 November) plaas.

Die tenoor Louis Loock, voorheen lid van die groep Romanz, sal deel vorm van die erediens.

Die diens begin om 18:30 in die kerkgebou van die gemeente op die hoek van McDonald- en De Jagerstraat en die deure sal om 18:00 open.

Almal is welkom on die diens by te woon.

Back to top button