Kom maak lyn nat

Die dag is ten bate van die Audioblox Centre, Ermelo se geldinsamelingsprojek.

Om 07:00 word die eerste lyne natgemaak tot 16:00 waarna die prysuitdeling sal plaasvind.

BQ Lodge is 27km vanaf Ermelo aan die regterkant van die pad na Lothair geleƫ.

Inskrywingsgeld is R100 per hengelaar (twee stokke), ingang vir besoekers is R50 per volwassene en R30 per kind.

Vir meer inligting, skakel Jacky by 073 755 4913.

Back to top button