Kuier saam Kokkedore Johnny en Marius

SECUNDA – Hoërskool Secunda bied “Sexy Ladies Luncheon” damesoggend aan met Kokkedore Johnny en Marius.

Kom geniet ‘n drie gang maaltyd met kook demonstrasies deur Johnny en Marius.

Bring  22 Augustus jou eie bottel wyn 11:30am by Die Ark (Rondekerk).

Kaartjies is beskikbaar teen R250 per persoon.

Vir meer inligting kontak Paul Van Den Berg by 017 634 7707 of 079 358 9035

Back to top button