Leer oor swangerskap

Februarie is nasionale swangerskapmaand en Mediclinic Ermelo bied op 24 Februarie’n gratis swangerskapdag aan.

Die verrigtinge begin om 08:45 in die spesialistekamers by die hospitaal.

Daar is slegs 45 plekke beskikbaar. Bespreek dus vroegtyding om teleurstelling te voorkom.

Vir meer inligting, skakel Neli Masina by 017 801 2645.

Back to top button