Lochali Akrobate Kunswedstryd vind vanjaar op Middelburg plaas
Die bekende Lochali Kunswedstryd vind vanjaar vanaf 2 tot 3 en 5 tot 6 Oktober plaas.
Dit word steeds deur me. Lorraine de Vos aangebied en sal by die by die N.G. Kerk Suidgemeente op Middelburg plaasvind.
Skakel me. De Vos by 082 394 3006.