Lollos 8 Skaterlag vertoning
Skaterlag by die Lilian Ngoyi Sentrum op 16 April saam met Lollos en sy maats.
Moet nie die kans mis om een van die eerste Lollos 8 Skaterlagvertonings te sien nie.
Kaartjies kos R80 vir ’n volwassene en R70 vir kinders.
Kinders onder die ouderdom van een jaar oud, kry gratis toegang.
Kaartjies is beskikbaar by Pienkvoetpret en Toyville op Secunda.
Daar gaan ook stalletjies wees vanaf 10vm tot 2nm.
’n Staanplek vir ’n stalletjie kos R80 per tafel.