Mediclinic Ermelo Shaveathon
Mediclinic Ermelo hou ‘n shavethon ten bate van Kansa op die parkeerterrein voor ontvangs vanaf 09:00 tot 14:00 en dit kos R20 om te kleur of te skeer.
Die Bloeddiens sal ook teenwoordig wees en Ermeloërs word aangemoedig om bloed te kom skenk.
Ondersteun die twee goeie sake en maak ‘n verskil in die lewens van dié wat dit nodig het.