Monte Sole hou parade

Ermelo MOTHS (Memorable Order of Tin Hats) nooi almal uit na die jaarlikse herdenkingsdiens en parade wat op 8 November om 11:45 by die MOTHS-saal in Jan van Riebeeckstraat plaasvind.

Die polisie-orkes sal tydens die geleentheid optree en James Starky sal die gaste toespreek.

Vir meer inligting, skakel Fritz Olmesdahl by 081 406 8946.

Back to top button