NG Kerk Ermelo Moedergemeente Basaar 9 Mei

Moet nie die Groenbasaar misloop nie! Daar is iet van alles en volop pret vir almal. Die leraars gaan Sumo-stoei, daar is toutrek, Boeresport, Speleties, Springkasteel, ‘n Meganies bul, Feeswors, Kerrie-en-rys, Jaffels, Pap-en-kaiings, Lekkergoed, Basaarpoeding en baie baie meer. Sien jou Saterdag 9 Mei by die NG Moedergemeente!

Back to top button