Onbeskaamd binnekort in Secunda
SECUNDA – Onbeskaamd tree Saterdag, 5 Augustus by die Lewende Woord Kerk by Clarestraat 5 op.
Kaartjies kos R150 per persoon en sluit ontbyt en aandete in.
Die familie-bediening vind vanaf 8vm tot 11vm plaas.
Lofprysings- en aanbiddingswerkswinkel vind 4nm to 8nm plaas.
Vir meer inligting, skakel Reino by 082 927 9889.