Ondersteun Bikers Ride Against Farm Murders se 911 Ride

Ondersteun Saterdag middag om 15:00 die Bikers Ride Against Farm Murders groep wanneer hulle in Ermelo arriveer om die onderstaande memorandum by die Polisiestasie te oorhandig. Alle belangstellendes word genooi om teenwoordig te wees om die versoekskrif aan die SAPD te teken en die stryd teen plaasmoorde te ondersteun. MEMORANDUM 911 BIKERS
