Ondersteun DBV se gholfdag

Die plaaslike DBV se gholfdag vind op 7 November by Bethal Gholfklub plaas.

Inwoners word genooi om by die dag betrokke te raak.

Skakel die kantoor by 017 647 5360.

Back to top button