Ondersteun Solidariteit Helpende Hand se Bethal-tak se gholfdag
EVANDER – Ondersteun Solidariteit Helpende Hand se Bethal-tak.
Hulle bied op 8 Oktober ’n ‘Better-ball Scramble drive’ kompetisie aan.
Vier bal kos slegs R200 per persoon.
Dit is alles vir liefdadigheid.
Vir meer inligting en borgskap kontak Anelia Venter by 072 149 0984.
Vir Besprekings kontak 074 259 1788.
Daar is ’n beperkte aantal gholfkarretjies.
