Race of Grace Bergfietsren is om die draai

TRICHARDT – Race of Grace-bergfietswedren vind op Saterdag, 23 Mei by die Nederduits Hervormde Kerk Trichardt-gemeente plaas.

Fietsryers kan kies tussen vier afstande, naamlik die 10km, die 40km en die 76km asook die wedren vir kinders.

Belangstellendes kan op die webtuiste www.cycleevents.co.za inskryf of op 22 Mei vanaf 4nm tot 7nm by die kerk of die oggend voor die resies vanaf 6vm tot vm.

 

Back to top button