Riana Nel tree by Kruik Teater op

SECUNDA –  Riana Nel se vertoning vind op Donderdag, 28 Mei by die Kruik Teater plaas.

Kaartjies is R140 per persoon.

Deure maak 6nm oop en vertoning begin om 7nm.

Kaartjies is beskikbaar by Faith4U Christelike Boek- en Geskenkwinkel.

Vir meer inligting, skakel 017 634 7833.

 

 

 

Back to top button