Robbie Wessels en Dewald Wasserfall by Gracelan Arena
27 Februarie.
Bekende Afrikaanse sangers, Robbie Wessels en Dewald Wasserfall, tree slegs vir een aand by die Graceland Arena op.
Kaartjies kos R150 en kan deur Computicket gekoop word.
Vir meer inligting, besoek www.graceland.co.za
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 590c76a8
WhatsApp – 0793644185