SAVF Ermelo hou basaar

Die gemeenskap word uitgenooi na die SAVF-huis Ermelo se basaar op 12 Maart.

Die basaar vind plaas by die ouetehuis in Fouriestraat.

Die verrigtinge begin om 09:00 tot 14:00.

 

 

Back to top button