Secunda skou is om die draai

SECUNDA  – Die jaarlikse Secunda skou vind vanaf 8 tot 9 Mei by Graceland plaas.

Bekende sangers gaan tydens die naweek optree en daar sal verskeie uitsallings en aktiwiteite wees.

Op Saterdag, 9 Mei om 3nm word Mej Secunda Skou aangewys.

 

Back to top button