Sendeling besoek Lothair
Arnold van der Spuy het sy lewe daaraan gewy om die evangelie van Jesus Christus aan mense in die Amasone te verkondig.
Jesaja 6:8:”Daarop hoor ek die stem van die Here wat sê: Wie sal ek stuur? En wie sal vir ons gaan? Toe antwoord ek: hier is ek, stuur my.”
Anton besoek Lothair vandeesweek waar hy Sondagoggend om 09:00 in die Boeresaal sal optree.
Koste beloop R40 per persoon en R20 vir voorskoolse kinders,. Die prys sluit ’n heerlike ontbyt in.
Vir meer inligting, skakel Annelien by 083 288 2280 of Euniece by 083 512 5335.