Sing saam by kerslig
Die Suikerbosskuur-venue bied op 25 November om 18:30 Kersliedere by kerslig aan.
Toegang is ‘n bordjie eetgoed.
Vir meer inligting, skakel Ericka by 076 531 8286.