Smithfield Geloftefees
Die Smithfield Geloftefees by die Smithfield Geloftefeesterrein.
Die fees begin reeds Dinsdag 15 Desember om 17:00 met ‘n braai.
Bykossse word voorsien, bring net eetgerei en drinkgoed.
Woensdag 16 Desember om 10:00 vind die Geloftediens plaas.
NĂ¡ die diens word tee bedien waarna almal ‘n gesamentlike middagete geniet waar elkeen hul eie disse voorsit.
Bring net eetgerei en stoele saam.
Vir meer inligting, skakel Leon Grobler by 082 807 9264.