Sop en sjerrie-aand
Op 28 Augustus bied die EHS-hotelskool ’n sop & sjerrie-aand aan as deel van hul fondsinsamelingsprojek.
Die verrigtige begin om 19:00 by die EHS-hotelskool.
Gaste sal vermaak word deur gaskunstenaar, Anél Moolman, en Gerhard Vrey sal sorg vir die musiek.
Kaartjies is R100 per volwassene en R50 per kind.
Vir meer inligting skakel Berdine by 083 253 3294.