Susan Coetzer besoek Secunda
Dit is tyd om lente te vier met blomme vir jou siel.
Kom ontmoet Susan Coetzer, Suid-Afrikaanse aktrise, skilder, skrywer en joernalis, by die Kruik-gemeente op 17 Oktober om 9vm.
Elke vrou sal ‘n gratis Cappuccino en muffin kry.
Kaartjies kos slegs R100 per persoon wat ‘n geskenk ter waarde van R300 insluit.
Daar sal ook vroue wees wat gaan gesels oor die belangrikheid van ‘n mammogram.
Die geleentheid is ter ondersteuning van borskanker en kankerlyers.
Skakel me. DermaMedica by 017 631 1914