Susan Coetzer gee blomme vir die siel

SECUNDA – Moet nie hierdie spesiale dames oggend misloop nie.

Kom ontmoet Susan Coetzer, die Suid-Afrikaanse aktrise, skilder, skrywer en joernalis, by die Kruik gemeente op 17 Oktober.

Elke dame sal ‘n gratis Cappuccino en muffin kry.

Kaartjies beloop slegs R100 per persoon wat ‘n geskenk ter waarde van R300 insluit.

Daar sal ook dames wees wat gesels oor die belangrikheid van ‘n mammogram.

Vir enige navrae kontak DermaMedica by 017 631 1914

Wanneer: 17 Oktober

Waar: Kruik gemeente

Tyd: 9vm

Back to top button