TLU SA streekskonferensie

TLU SA se streekskonferensie word 18 November om 09:00 in die EHS Landbou Akademie gehou.

Sprekers o.a. dr. Frans Cronje en mnr. Bennie van Zyl.

Skakel mnr. Danie du Plessis by 082 929 3347 vir verdere inligting.

Back to top button