Woon vergadering oor standbeelde by
BETHAL – Die toekoms van standbeelde gaan onder die loep kom tydens ‘n vergadering wat op Donderdag, 11 Junie in die stadsaal gehou word.
Volgens mnr. Hannes van Baalen, DA-raadslid, begin die vergadering om 9vm. “Ons as inwoners kan ‘n verskil maak,” het hy gesĂȘ.
Alle inwoners word genooi om die vergadering by te woon.
Skakel mnr. Van Baalen by 084 514 5071.