Woon vergadering by

BETHAL – Die Ridge Times het verlede week oor inwoners wat ’n petisie opgetrek het om by die munispaliteit in te dien, berig.

DA-raadslede het vandeesweek ’n ondersoek op Bethal ingestel en na verskeie probleemgebiede gaan kyk.

Hulle het ook saam met van die inwoners gesit en beoog om inwoners te ondersteun tydens die oorhandiging van die petisie aan die munisipaliteit.

Verskeie DA leiers en inwoners gaan op Woensdag, 4 Desember omstreeks 6nm byeenkom om onder andere munisipale dienslewering te bespreek.

Vir meer inligting skakel me. Michelle Viljoen by 070 491 7038.

Back to top button