Yoti Die Griekse-boertjie besoek skool

BETHAL – Yoti, die Griekse boertjie tree op 30 Mei om 6.30nm by Laerskool Marietjie van Niekerk op ten bate van die N.G. Kerk se Noordgemeente.
Die kerk bied ook ‘n kaas-en-wynaand aan.

Kaartjies is by die kerkkantoor te koop en die kos R80 vir volwassenes en R40 vir kinders.

Vir meer inligting, skakel me. Marie Prinsloo by 082 904 0733 of me. Susan Maré by 079 526 9770.
Back to top button